TLU SA loods handves vir beskerming van privaat eiendomsreg

Loading player...
Op Woensdag 24 Julie 2024 het TLU SA die Handves vir die Beskerming van Privaat Eiendomsreg in Pretoria onderteken en bekendgestel. Hierdie gebeurtenis vind plaas op ‘n kritieke tydstip in Suid-Afrika se politieke en ekonomiese geskiedenis, en bied ‘n vaste standpunt teen sosialistiese retoriek en rasgedrewe wetgewing wat die ekonomie en landbousektor ernstig benadeel het.
29 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min