Sesde produksieskatting vir somergewasse vrygestel

Loading player...
Die sesde produksieskatting vir somergewasse en voorlopige oppervlakteskatting vir wintergewasseis verlede Vrydag (26/7) aangekonding. Ekonoom by Graan SA, Marguerite Pienaar, verskaf ’n oorsig…
29 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min