Beleidshervormings nodig om Suid-Afrikaanse pluimvee-invoere te beskerm

Loading player...
’n Uitbreking van siektes onder pluimvee in Brasilië beklemtoon die dringende behoefte aan beleidshervormings rondom invoere in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte van Hume International, Fred Hume, oor hoe die streng beleide die invoer van meganies ontbeende produkte die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed…
30 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min