Agri Oos-Kaap kongres skop af met ‘n bemoedigende boodskap vanaf Minister van Landbou

Loading player...
Die Agri Oos-Kaap kongres het gister (31/7) in Jeffreysbaai afgeskop en was die eerste amptelike georganisseerde landboukongres wat minister van landbou, John Steenhuisen in Suid-Afrika bygewoon het. Ons luister na ’n uitreksel van sy toespraak, waar hy ’n boodskap van bemoediging deel, asook die rede waarom hy op die portefeulje besluit het….
31 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min