Rudi Nagel - Witstinkhout Lekker Ruik

Loading player...
Vaaljapies en kleursensasies, te kies en te keur. Wat bedoel jy as jy sê, " Ons mense?"
Net diesulkes wat dieselfde hoeveelheid kleurpigmente met jou deel, of die aangename geur van gesamentlikheid ?
6 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min