Kus tot Kruin - Paddas en Ystervarke - 08 Augustus 2024

Loading player...
In vandag se Kus tot Kruin deel Fred interessanthede oor paddas en ystervarke. Wat hul rol in die natuurlike omgewing is asook nuus op die walvisse in ons waters asook hondsdolheid by robbe.
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ ๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉnโ€ฆ
28 May 16 min

POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Mnr Dirk Kotzรฉ van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. ๐ŸŽง Luister weer naโ€ฆ
22 May 16 min