Ondanks positiewe sentiment het beesbedryf steeds uitdagings

Loading player...
Ten spyte van die positiewe sentiment na aanleiding van die verkiesingsuitslag wat onlangs in die land ervaar is, ervaar die beesbedryf – saam met die res van die rooivleisbedryf –uitdagings wanneer dit die tweede helfte van die jaar binnegaan. OFM Agri se Robyn Schutte het met voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster Groep, Roelie van Reenen gesels oor die huidige stand van sake in die beesbedryf..
12 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min