Jong boere se betrokkenheid noodsaaklik vir georganiseerde landbou se toekoms

Loading player...
‘n Knelpunt wat bespreek is tydens die Vrystaat Landbou-kongres, is die betrokkenheid van jonger boere in georganiseerde landbou. Met die klem op die toekoms van landbou, gesels OFM Agri se Robyn Schutte met Voormalige streeksverteenwoordigers en oorkonde-ontvangers, mnre John Kotze en Borrie Erasmus..
12 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min