Vroue in Landbou: Anika de Beer se herlewingsdrif

Loading player...
Anika de Beer, die bekende weerkundige met stralende glimlag en warm persoonlikheid, het nie net in die harte van Suid-Afrika se televisiegehore ingekruip nie, maar het ook al haar spoor in Sentraal-Suid-Afrika gelaat. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met haar as deel van ons Vrouemaandreeks.
19 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min