Agri Noord-Kaap kongres fokus op volgende geslag landbouers

Loading player...
Die Agri Noord-Kaap jaarkongres vind vanaf vandag in Kimberley plaas. OFM Agri se Robyn Schutte het met president Willem Symington gesels oor wat vanjaar se tema is, asook wat kongresgangers kan verwag en hoe selfs die breë publiek kan meemaak…
20 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min