Uitgroei van ooilammers - OVK John Melville

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op die uitgroei van ooilammers en ons hoor ook OVK se wolkantoor.
22 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min