Toekoms van waterbestuur

Loading player...
Tydens die Agri Noord-Kaap jaarkongres het Professor Mike Muller oor die toekoms van waterbestuur gesels. Tydens die paneelbespreking het hy ’n vraag beantwoord rakende die konstruksie van damme in goeie opgaargebiede, vir gebruik elders…
25 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min