Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op inenting van lammers en ons hoor ook OVK se wolkantoor.
29 Aug 2024 11PM
English
South Africa
Business News · Business
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Bibberweer wag op die suidelike binneland sowel as reën oor verskeie dele van die land. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, deel wat boere kan verwag in die komende week. OFM se Elsabé Richard-May het met hom gesels …
Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou. Isabel van Tonder gesels met Anton Muller, onafhanklike Hortologiese konsultant, plaaslik en internasionaal, oor die bedryf.
Isabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek.
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.