Provinsiale veiligheidsberaad moet nie Papieroefening wees, sê VL

Loading player...
Die Vrystaat Landbou organisasie het in ‘n onlangse skrywe gevra dat die provinsiale veiligheidsberaad wat verlede week deur die SAPD in
Bloemfontein aangebied is, nie net 'n papieroefening moet wees nie. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, vertel meer...
3 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min