Estie Schreiber gesels vandag oor jou pH balans met hulp van A.Vogel se "Multiforce"

Loading player...
Dis weer Estie Schreiber se beurt om te gesels op Kosmos 94.1. Ons onderwerp is hoeveel water is in die menslike liggaam op watter ouderdom en wat dit beteken vir die pH balans van jou liggaam en sy water wat jou gesond hou, natuurlik met die hulp van A.Vogel se "Multiforce". Nou beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
4 Sep 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels MULTIFORCE!

Estie Schreiber gesels MULTIFORCE! Vakansietyd, lekker eet, drink, roomys en sommer net vakansie tyd. Maar ai, die jig aanval (Gout), die seer gewrigte, die sooibrand! Dis Multiforce tyd. Moet nie dat sooibrand en suur en jig jou vakansie potjie nie. Multiforce help! Beskikbaar by apteke en Dis-Chem. Vir meer inligting…
11 Dec 2AM 12 min