John Melville se lammerraad & OVK wolkantoor opdatering

--:--
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op voedingbestuur. Zinanda Geyer het die jongste vanuit die wolmark.
5 Sep 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere 'anders' - hier's hoekom, Johann Kotze

AgriSA hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotze, het by Agri Noord-Kaap se onlangse kongres in Kimberley, produsente bemoedig en boerdery met die klim van berg Everest vergelyk…
16 Sep 11PM 2 min

Agribesigheidsvertroue-indeks beter vir derde kwartaal

Ná 'n skerp daling in die tweede kwartaal van 2024, waar die Agribesigheidsvertroue-indeks tot sy laagste vlak sedert die 2009 globale finansiële krisis gedaal het, het die indeks in die derde kwartaal herstel met 10 punte tot 48. Agiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo vertel hierdie herstel kom as 'n bemoedigende teken,…
16 Sep 11PM 2 min

UV-Navorsers gebruik sampioene om troebel water te suiwer

Sampioene is kampioene as dit by die filtrering van afvalwater kom. Navorsers aan die Universiteit van die Vrystaat gebruik mykofilters, om water in die Qwa-Qwa streek te filtreer. OFM Agri se Robyn Schutte het met PhD-student, Sanele Mnkandla, gesels oor die navorsing.
16 Sep 11PM 6 min

Onwettige merk van vee en wat om te doen

Johan Gunter gesels met Bedryfsbestuurder van RPO Vrystaat, Carine Annandale, oor wat bedoel word met onwettige merk van vee en waar daar vir hulp aangeklop kan word.
15 Sep 11PM 3 min

Seisoenale werk in Amerika: Wat jy als moet weet

Die VSA is ’n uiters gewilde tydelike heimat vir Suid-Afrikaners op veral saaiplase. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Belinda Louw, direkteur van Peritum Agri Institute, oor werk in die VSA en hoe hulle jong boere of jong individue oplei om ’n beroep in landbou in Amerika te kan…
15 Sep 11PM 8 min