Steenhuisen spreek veearts probleme aan

Loading player...
Landbouminister, John Steenhuisen, het planne om Suid-Afrika se sukkelende veeartseny-sektor te help. Tans is daar slegs 4 000 geregistreerde veeartse in die land, ver onder die internasionale maatstaf van tussen 200 en 400 veeartse per miljoen inwoners, en minstens honderd veeartse emigreer jaarliks in die soeke na beter geleenthede oorsee…
9 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min