TLU-SA 2024 kongres presidentsrede uittreksel

Loading player...
Tydens TLU-SA se onlangse kongres in Pretoria het president Henry Geldenhuys, die tema “Landbou móét seëvier” ten volle omarm. Hy het die kritieke rol van boere in die bou van ‘n volhoubare toekoms beklemtoon, ongeag die uitdagings wat hulle in die gesig staar. Hier is ‘n uittreksel van die toespraak…
9 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min