Die voorste drietal van Suzuki Griekwas, Airlink Pumas en NovaVit Griffons het die naweek hul onoorwonne lopie volgehou met goeie oorwinnings in die derde ronde van die SA Beker. Die Griekwas het die Grens Bulldogs met 118-3 oorrompel; die Airlink Pumas was te sterk vir die Cheetahs in Nelspruit met…
Tannie Lettie Schoeman het Saterdag met Charles haar stories gedeel oor Schoemanskloof. Onder meer waar die naam Patatanek vandaan kom asook die Ou Joe klip.
Donderdag en Vrydag kom hou die SABC Skattejag-oudisies vir die televisiereeks in Nelspruit en om in te skryf... is 'n skattejag! Groot pryse is op die spel. André Killian verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe dit werk.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.