Onwettige merk van vee en wat om te doen

Loading player...
Johan Gunter gesels met Bedryfsbestuurder van RPO Vrystaat, Carine Annandale, oor wat bedoel word met onwettige merk van vee en waar daar vir hulp aangeklop kan word.
15 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min