Agribesigheidsvertroue-indeks beter vir derde kwartaal

Loading player...
Ná 'n skerp daling in die tweede kwartaal van 2024, waar die Agribesigheidsvertroue-indeks tot sy laagste vlak sedert die 2009 globale finansiële krisis gedaal het, het die indeks in die derde kwartaal herstel met 10 punte tot 48. Agiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo vertel hierdie herstel kom as 'n bemoedigende teken, al bly die indeks onder die neutrale 50-puntmerk, wat steeds daarop dui dat Suid-Afrikaanse agribesighede besorg is oor die algehele besigheidsomstandighede…
16 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min