’n Gholfdag vir die boeregemeenskap!

Loading player...
Merk jou kalender vir volgende Vrydag, 27 September en maak gereed vir ’n onvergeetlike dag by Agriculture-dot-Golf se Gholfdag en Boeredag in Bloemfontein. Organiseerder Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou hoof-uitvoerende beampte, Gernie Botha, oor ondermeer hoe hulle as begunstigde die fondse aanwend…
19 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min