Kus tot Kruin 26 September 2024

Loading player...
'n Insiggewende onderhoud met bestuur verteenwoordigers van SPRINGERBAAI ECO ESTATE. Dit is die eerste een van n minireeks gesprekke wat Fred sal voer met verteenwoordigers van EKO ontwikkelings in Mosselbaai gebied. Die doel is om te wys hoe daar voordele kan wees vir beide die Mens en die Natuur as die ethos en doelstellings van n ontwikkeling in plek is en nagekom word
26 Sep 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min