FairPlay Movement hou virtuele paneelbespreking oor landboukwessies in die nuwe regering se eerste 100 dae

Loading player...
Die plaaslike produsenteliggaam FairPlay het tydens ’n virtuele paneelgesprek landbousake in die eerste 100 dae van die nuwe regering bespreek. Die bespreking het gefokus op kritieke sektorale kwessies, insluitend werkskepping, bekostigbare hoender vir Suid-Afrikaners, die sukses van die bestaande Landbou meesterplan, en geleenthede vir die groei van swart besighede, insluitend die onderwerp van BTW-vrye hoender. Die gesprek was gelei deur Francois Baird, stigter van FairPlay, met bydraes vanaf SAPluimveevereniging se braaikuikenorganisasie-hoof, Izaak Breitenbach.
29 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min