Somergraan- en oliesadeproduksie-voorspelling 2023/24: 'n Afname in lewering en oes

Loading player...
Suid-Afrika is op sy agtste somergraan- en oliesadeproduksieskatting vir die 2023/24-seisoen. Aangesien ons aan die einde van die seisoen is en binnekort in die optimale plantvenster vir die 2024/25-produksieseisoen vanaf middel Oktober sal wees, was kenners van mening dat daar geen groot hersienings van die produksiesyfers op hierdie laat stadium sou wees nie. Agbiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo, verduidelik egter dat ons nie 'n tipiese seisoen agter die rug het nie, en die laer produsentelewerings wat die afgelope paar weke waargeneem was, nie net 'n funksie van opberging op die plaas is nie, maar van 'n swak oes.
30 Sep 2024 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min