Kus tot kruin 03 Oktober 2024

Loading player...
Kus tot Kruin vandag: 'n paar interessante dinge van die mens se interaksie en ingryping met die Natuur, veral in die lig van die plan van die VSA om oor 3 dekades op tot 470 000 stroopuile (Barred Owls) dood te maak. Dit, nadat die voëls uit die oostelike VSA die gebied van twee Weskus-uile binnegedring het nl die Noordelike gevlekte uile en Kalifornië gevlekte uile. Die kleiner gevlekte uile kon nie met die indringers meeding om kos en habitat nie.
3 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min