Dr. Rina de Klerk-Weyer - Selfkennis en Selfaanvaarding
--:--
Dr Rina is een van Suid-Afrika se voorste sprekers, skrywers en leer- en ontwikkelings afrigters rakende Emosionele Intelligensie. Sy het die week met Almarie gesels, onder andere, oor hoekom dit belangrik is om jouself te aanvaar, wat die tekens is dat jy nie jouself aanvaar nie, die rol van selfkennis in self aanvaarding.