Akademia beloon akademiese prestasie met merietebeurse

Loading player...
Akademia gaan goeie matriekprestasie beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir matrikulante. Hierdie merietebeurse sal van toepassing wees op die instelling se 2025- akademiese jaar. Luister na die onderhoud om meer uit te vind.
10 Oct 2024 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min