Dr Jane Buys gee oorsig oor grensbesoek

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr Jane Buys. Vrystaat Landbou het die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Polisie en Paaie, Jabu Mbalula en Elzabe Rockman, LUR vir landbou, die Polisie en weermag vergesel om die hoë misdaad areas teen die Lesothogrens te gaan besoek en hulle wou ook in gesprek tree met die boerdery gemeenskap.
13 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min