Klein maar getryn - die beskeie donkietjie

Loading player...
Die NAMPO Alfa lewende hawe en jag, en buitelug ekspo se veeprogram stel nie net die grootste en beste stoetvee ten toon nie, daar is selfs plek vir die beskeie heuningby en donsige donkies. En dis die aldag wat 'n mens die geleentheid om van die 'wonderlikste' dier in die verkleinvorm te praat nie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met teler Angelique du Preez...
17 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min