NAMPO Alfa opperste kampioene beide van Sentraal SA

Loading player...
Beide vanjaar se Opperste kampioendiere van die Beesinterraskompetisie by NAMPO Alfa kom van sentraal SA. Beoordelaar PJ Budler van die VSA het ‘n Limousin vers van John en Tracy Devonport van Vaaldam gekies as die beste vroulike dier en die beste bul, was ‘n Simmentaler van Nico en Tuané Venter van Ventersdorp. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het Vrydag se pryuitdeling op NAMPO Park buite Bothaville bygewoon…
20 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min