“A Country of Two Agricutures” debat bly relevant: ’n Jaar na publikasie

Loading player...
’n Jaar nadat A Country of Two Agricultures die lig gesien het, bly die boodskap van die boek steeds aktueel in Suid-Afrikaanse landboukringe. OFM Agri se RObyn Schutte gesels met Wandile Sihlobo, hoofekonoom by die Landbousakekamer (Agbiz), oor die boek se goeie ontvangs en hoe die inhoud beleidsgesprekke beinvloed oor die ongelykhede in die landbousektor.
20 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min