Bizskoops - 24 Oktober 2024

--:--
Op die program vandag,
# Inflasie het in September vir die vierde agtereenvolgende maand gedaal
# Maatskappye in staatsbesit het 70 miljard rand van die geld wat hulle die afgelope vyf jaar as reddingsboei ontvang het, verkeerd bestee
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor China se swak ekonomiese groei
# In internasionale sake-nuus... HSBC stel sy eerste vroulike finansiële hoof aan
# In beleggingsnuus... Fondsbestuurders meen dat die JSE-indeks van alle aandele oor die volgende 12 maande met meer as 11 persent kan styg.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die jongste CRA-peiling en volgende week se mini-begroting.
24 Oct Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 21 November 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het # Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering…
21 Nov 10 min

Bizskoops - 14 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het gedaal # Die Nasionale Tesourie oorweeg dit om 'n welvaartbelasting te implementeer # Donald Trump se verkiesing as die nuwe president van die VSA kan goed of sleg wees vir Suid-Afrika. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die COP29-beraad #…
14 Nov 10 min

Bizskoops - 07 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie # Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word? # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie…
7 Nov 7 min

Bizskoops - 31 Oktober 2024

Op die program vandag ... Ons kyk na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring. # Die ekonoom professor Waldo Krugel gee vir ons sy siening oor die mini-begroting. # In internasionale sake-nuus... JP Morgan Chase verloor duisende weens ʼn OTM skuiwergat. # In beleggingsnuus, die JSE se indeks…
31 Oct 10 min

Bizskoops - 17 Oktober 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrika se nuwe lisensiekaartmasjiene sal belastingbetalers miljarde rande kos # Die Minister van Elektrisiteit en Energie is positief dat die land se ekonomie in die volgende 18 tot 24 maande kan groei as die kragtoevoer bestendig bly # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer…
17 Oct 10 min