Len Muller - Arende en Engele - 25 Oktober 2024

--:--
Len se nuutste kortspeelplaat, ARENDE EN ENGELE is uit, en dit is opgedra aan sy vrou en seun. Hierdie projek is ’n intieme en persoonlike weergawe van Len se lewe, geïnspireer deur sy reis as ’n pa, eggenoot, musikant en mens.
Die album, wat hy beskryf as ’n “akoestiese ballade album met diep lirieke en intieme stemopnames”, bevat ’n mengsel van akoestiese pop en country musiek, en is vervaardig deur die bekroonde Theo Crous by Bellville Studios.
Len gesels met Almarie oor sy musiek, pa wees en dat jy uituindelik OK gaan wees.
25 Oct English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gregg Oelofse - People Harassing Whales - 23 Oct 2024

The City of Cape Town would like to remind all residents and visitors that it is strictly against the law to be within 300m of any whale. In the past week, the City has received 11 complaints of people harassing whales. They are also aware of social media posts of…
23 Oct 8 min

Dr. Rina de Klerk-Weyer - Grense in Vriendskappe

Dr Rina deel die week weer oor grense, maar die keer spesifiek oor grense in ons vriendskappe. Is hulle nodig en wat is die tipe grense wat ons kan stel? Kan hulle ons vriendskappe belemmer?
9 Sep 17 min