Landbank op koers met omdraaistrategie

Loading player...
Die Landbank, wat vier jaar gelede nie aan sy skuldverpligtinge van R40-miljard kon voldoen nie, is sedert Mei-maand weer op dreef. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het tydens AgriSA se onlangse kongres by die bank se uitvoerende hoof ,Themba Rikhotso, gehoor hoe dinge vorder met die intiteit se omdraai-strategie…
27 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min