Chroniese inflammasie is onderliggend tot elke komponent van die metaboliese sindroom, en dit sluit in oortollige liggaamsvet, abnormale glukose en cholesterolvlakke, en hoë bloeddruk. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk oor inflammasie en hartgesondheid.
. Alhoewel hartsiektes aanvanklik meer algemeen by mans as vroue voorkom, verander dit egter in later jare. Yolanda Maartens gesels met met Sanja van Wyk, oor hartgesondheid vir vroue.
Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor verhoogde trigliseriedvlakke wat ook een van die komponente van die Metaboliese Sindroom is. Hoe weet jy wat jou trigliseriedvlakke is?
Suid-Afrika het 'n baie hoë voorkoms van oorerflikheidscholesterol, en elkeen van ons moet die risiko persoonlik opneem en gaan vir gereelde toetse. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor Rychol
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.