Onderhoud 4: Die gevolge van slaapverlies by Kinders

Loading player...
Vandag gesels Sanja van Wyk van MNI met Yolanda Maartens oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir kinders. Met ons kinders se vol programme en vinnige pas, kan dit vir hulle ook ‘n groot uitdaging wees om saans af te skakel en rustig te raak voor slaaptyd
24 Oct English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Inflammasie en Hartgesondheid

Chroniese inflammasie is onderliggend tot elke komponent van die metaboliese sindroom, en dit sluit in oortollige liggaamsvet, abnormale glukose en cholesterolvlakke, en hoë bloeddruk. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk oor inflammasie en hartgesondheid.
20 Nov 3 min

Hartgesondheid vir vroue

. Alhoewel hartsiektes aanvanklik meer algemeen by mans as vroue voorkom, verander dit egter in later jare. Yolanda Maartens gesels met met Sanja van Wyk, oor hartgesondheid vir vroue.
20 Nov 3 min

Trigleseriedvlakke en hartgesondheid.

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor verhoogde trigliseriedvlakke wat ook een van die komponente van die Metaboliese Sindroom is. Hoe weet jy wat jou trigliseriedvlakke is?
20 Nov 3 min

Waar is Rychol beskikbaar?

Suid-Afrika het 'n baie hoë voorkoms van oorerflikheidscholesterol, en elkeen van ons moet die risiko persoonlik opneem en gaan vir gereelde toetse. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor Rychol
20 Nov 3 min