Goeie reën stel Vrystaat-boere in staat om mielies en sojas volstoom aan te plant

Loading player...
Boere in dele van die Vrystaat het onlangs begin om mielies en sojabone aan te plant. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou se streeksverteenwoordiger van die Dihlabeng-distrik oor hoe aanplantings vorder.
28 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min