Tannie Ragni inspireer aanlyn met haar kampioen skaaphond, Tess

Loading player...
Man se beste vriend en ‘n skaapboer se regterhand was ook onlangs een van die groot trekpleisters by vanjaar se NAMPO Alfa. Ragni Pretorius van Coligny het haar SA kampioen skaaphond, Tess, se vaardighede op die baan gewys, en ook een van haar aanhangers, Alexander Smit van Bloemfontein, met sy hond Max, ‘n kans gegun om sy staal te wys. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met hulle gesels…
29 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min