Brandkwessies op mespunt in Noordwes

Loading player...
Agri Noordwes het hul medelye betoon met die naasbestaandes van Henk Meyer, wat verlede naweek deur rook en vlamme oorweldig is toe hy gegaan het om ‘n brand te blus. Die organisasie se Naude Pienaar meen ook die tegniese be-eindiging van die brandseisoen op 31 Oktober, is nie prakties nie…
30 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min