Kenmerkte om beesinterras te beoordeel

Loading player...
Gerekende internasionale beesbeoordeelaar, PJ Budler, wat in Suid-Afrika gebore is en reeds op 15-jarige ouderdom sy eie stoetery begin het en deesdae in die VSA woon, was die hoof beoordeelaar by vanjaar se bees-interras-kompetisie op NAMPO Alfa. Hy het tydens die geleentheid gepraat oor die kenmerke waarna hy kyk wanneer hy so ‘n kompetisie beoordeel…
30 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min