King’s College Opedag 9 November 2024

Loading player...
Promosie: King’s College, a newly founded English Medium Christian School located at the beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village, near Hartenbos, will open its doors 20th January 2025.
Kings College fokus op die unieke vermoens van elke kind. Hier sal kinders hul talente ontwikkel in ‘n omgee-omgewing met ‘n bree kurrikulum en moderne fasiliteite, omring deur die natuur.
Belangstellendes word uitgenooi na die opedag Saterdag,9 November, van 09:00 to 17:00, om die skool te besoek en met die Hoof en personeel te gesels.
Vir navrae kontak: Van Wyk by 082 7727 027 of Mariet by 0825706 205.
4 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min