Waarde en gebruik van data

Loading player...
By die onlangse AgriSA-kongres is die waarde en gebruik van data breedvoerig bespreek. Basson Engelbrecht van Reisiger verduidelik waarmee die maatksappy tans besig is en hoe dit produsente kan baat in die toekoms.
4 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min