Rudi Nagel - Wattel, wattel kant toe nou?
Loading player...
Wattel, Wattel, o watter kant toe nou?
Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.
Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"