Bizskoops - 07 November 2024
Loading player...
Op die program vandag:
# Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie
# Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word?
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie en spaza-winkels
# In internasionale sake-nuus... stakende Boeing-werkers in die VSA keer terug werk toe
# In beleggingsnuus... Murray & Roberts se aandele het byna 25 persent gedaal
En, ons gesels oor die Global Student Entrepreneur Awards vir 2024/25.