OVK-skaapsake: wenke en wolnuus

--:--
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
7 Nov 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Wanopvattings oor varkvleis

Die onlangse NAMPO Alfa ekspo is deur verskeie bedrywe ingespan om die publiek op te voed en te help om verkeerde opvattings uit die weg te ruim. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het van een van die uitstallers gesels…
12 Nov 12AM 1 min

Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer?

Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer om te help vorentoe kyk na wat nou van belang is? Prof. Nick Vink van die Stellenbosh Universiteit het by die onlangse AgriSA-kongres vertel hoe landbou deur vier groot veranderings gegaan het in die laaste eeu…
12 Nov 12AM 1 min

ESG moet aangepas word om prakties te werk in SA

ESG, die sogenoemde omgewings-, maatskaplike en regeringskonsep wat ál meer op die voorgrond tree wat voedselproduksie betref, word veral deur Europa en Amerika gedryf, maar sal vir toepassing in Suid-Afrika aangepas moet word. Voorsitter van die AgriSA Sosiale Etiek- en Transformasiekomitee, dr Kathy Hurly, het by die onlangse AgriSA kongres…
11 Nov 12AM 4 min

Hulp nodig vir Kenhardt-boere

Die voortslepende droogte het reeds talle Noord-Kaapse produsente op hul knieë gedwing en boere in veral die Kenhardt-distrik is in ‘n benarde posisie. Bring Hoop se Chris van Beljon vertel hoe bystand gelewer kan word. Om met Chris kontak te maak: Whatsapp 082 961 6620.
7 Nov 10PM 1 min