ESG moet aangepas word om prakties te werk in SA

Loading player...
ESG, die sogenoemde omgewings-, maatskaplike en regeringskonsep wat ál meer op die voorgrond tree wat voedselproduksie betref, word veral deur Europa en Amerika gedryf, maar sal vir toepassing in Suid-Afrika aangepas moet word. Voorsitter van die AgriSA Sosiale Etiek- en Transformasiekomitee, dr Kathy Hurly, het by die onlangse AgriSA kongres aan ‘n paneelbespreking deelgeneem wat hierdie onderwerp deurgetrap het…
11 Nov 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min