Rudi Nagel - Waboom, Wind in die Hare, Wiele aan die Blare

Loading player...
Fynbos, growwe stakings, en Voortrekker ingineurswese, rol voor ons ore verby in hierdie gesprek. Net soos 'n Mercedes bus se wiele, maak ons lewens baie draaie. Die God van Genade is in elke draai saam met ons.
12 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min