Samewerkingsooreenkoms tussen die RPO Vrystaat & South African Polygraph & Investigation Services

Loading player...
Tydens die onlangse vergadering van die Veediefstalvoorkomingsforum in die Vrystaat is daar kennis geneem van die verwagte toename in veediefstal in die aanloop tot die komende feesseisoen. DIt het gevolglik gelei tot die loods van ’n samewerkingsooreenkoms tussen die RPO Vrystaat die South African Polygraph & Investigation Services. Johan Gunter gee terugvoer oor die vergadering..
13 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min