Ekonomiese druk laat boere knyp: ‘Verbruiker bly alfa en omega’

Loading player...
Suid-Afrika se landboubedryf bevind hom in ’n uitdagende posisie weens die swak ekonomiese toestande en verbruikers wat al hoe minder kan bekostig. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Roelie van Reenen, voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster-groep, oor aanpassings wat produsente moet maak om die mas op te kom.
17 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min